Wat is Skuldberading – Mpumalanga ?
Skuldberading in in Bronkhortspuit, Middelburg (Mpumalanga), Witbank, Pelgrimsrus, Lydenburg, Burgersfort, Belfast, Nelspruit, Ermelo, Evander, Trichard, Kinross, Amersfoort, Waterval Boven, Waterval Onder, Machado Dorp, Graskop, Sabie, Hazyviewand, Bosbokrand, Sabi Sands, Klaserie, Hoedspruit, Marloth Park, Skukuza, Steelpoort is n proses wat deur die NCR beheer word kragtens die Nasional Kredietwet
Skuldberading is n proses waardeur ‘n klient gaan indien hy nie meer sy maandelikse verpligtinge teenoor krediteure kan nakom nie. Met ander woorde as jy te min geld het om jou maandelikse skuld te betaal kan skuldberading vir jou n oplossing wees vir jou skuld.
Die skuldberader in Mpumalanga sal met elke krediteur ‘n nuwe terugbetalings ooreenkoms onderhandel wat die klient kan bekostig om te betaal elke maand. Terugbetalings word verlaag sonder dat jou uitstaande balans meer word. Om dit maklik te verduidelik: Jou tydperk wat jy oorspronklik gehad het om jou skuld terug te betaal word verleng en sodoende word jou paaiement verlaag
As jy aanbly onder skuldberading tot al jou skuld betaal is sal jy geen skuld he nie en dus n nuwe beter lewe kan begin sonder om die foute te maak wat jou in die skuld lokval vasgevang het nie.
Jy kan enige tyd onttrek uit die proses van skuldberading en hoef nie te bly tot alles klaar betaal is nie
Verligting van skuld is onmiddelik en jy sal dadelik die beskerming van die wet geniet onder skuldberading
Kontak ons gerus vir gratis skuldberadings aansoekke In Mpumalanga