Wat is Skuldberading – Ooskaap

Wat is Skuldberading – Ooskaap  ?

Skuldberading in Port Elizabeth, East London and Uitenhage is n proses wat deur die NCR beheer word kragtens die Nasional Kredietwet

 

Skuldberading is n proses waardeur ‘n klient gaan indien hy nie meer sy maandelikse verpligtinge teenoor krediteure kan nakom nie. Met ander woorde as jy te min geld het om jou maandelikse skuld te betaal kan skuldberading vir jou n oplossing wees vir jou skuld.

 

Help with debt logoDie skuldberader in Ooskaap   sal met elke krediteur ‘n nuwe terugbetalings ooreenkoms onderhandel wat die klient kan bekostig om te betaal elke maand. Terugbetalings word verlaag sonder dat jou uitstaande balans meer word. Om dit maklik te verduidelik: Jou tydperk wat jy oorspronklik gehad het om jou skuld terug te betaal word verleng en sodoende word jou paaiement verlaag

 

As jy aanbly onder skuldberading tot al jou skuld betaal is sal jy geen skuld he nie en dus n nuwe beter lewe kan begin sonder om die foute te maak wat jou in die skuld lokval vasgevang het nie.

 

Jy kan enige tyd onttrek uit die proses van skuldberading en hoef nie te bly tot alles klaar betaal is nie

 

Verligting van skuld is onmiddelik en jy sal dadelik die beskerming van die wet geniet onder skuldberading

 

Kontak ons gerus vir gratis skuldberadings aansoekke In Ooskaap

Advertisements

Professional Debt Counselling by NCR registered Debt counsellors – Port Elizabeth and East London

Professional Debt Counselling by NCR registered Debt counsellors – Port Elizabeth and East London

Facebook header Pretoria

We Can Help You Get Debt Free!‎ and prevent legal action and repossession

 

Lower Monthly Payments‎  by up to 60%

 

Don’t wait untill it is too late

 

Free Debt counselling applications (T’s&C’s apply)

 

 

 

Dont wait

If you are in arrears with your accounts, dont wait for legal action to start. Get protection TODAY

 

Debt counseling process

The debt counselling process is very easy to understand. You basically get the opportunity to pay a reduced monthly repayment towards your debt

 

Important questions

Is this a loan?

Absolutely not. Debt counselling is not a loan

Can I exit debt counselling?

Yes you can. At any time you can withdraw from the process

Is debt counselling binding to my creditors?

Debt counselling is the only process where your orginal agreement can be altered and be enforced

 

When to use debt review

If you are struggling every month to repay your debt at the cost of the quality of your life then you must concider debt review

While debt review reduces your monthly repayments it allows you to provide better for your family because it leaves you with more disposable income

 

 

Free debt counseling assessments

We provide free debt counselling assessments and we do not charge joining fees

 

Contact us today for debt counselling and debt review in Port Elizabeth, East London and Uitenhage

 

 

 

Help with debt logo