Nuwe Skuldvry.co.za webtuiste

Skuldvry

Skuldvry.co.za

Gaan kyk gerus op http://www.skuldvry.co.za vir al ons dienste en inligting daaroor op een webblad

Watter skuldoplossings bied ons u alles?

Skuldberading

Skuldberading is n proses wat deur die NCR beheer word kragtens die Nasional Kredietwet

Skuldberading is n proses waardeur ‘n klient gaan indien hy nie meer sy maandelikse verpligtinge teenoor krediteure kan nakom nie. Met ander woorde as jy te min geld het om jou maandelikse skuld te betaal kan skuldberading vir jou n oplossing wees vir jou skuld.

Insolvensie

Insolvensie is die versamelnaam vir prosesse wat Vrywillige Boedeloorgawe (sekwestrasie) en Likwidasie insluit. Dit word gereguleer en bespreek in die InsolvensieWet no 24 van 1936

Elke proses kan vrywillig of geforseer wees

Ons sal hier verduidelik wat is insolvensie asook om voordele en die proses van Vrywillige Boedeloorgawe te bespreek

Likwidasie is n opsie waar n Maatskappy of besigheid aansoek doen om skuld af te laat skryf

Wanneer jy gesekwestreer is kan jy aansoek doen vir rehabilitasie om weer oor te begin

Voorkoming van bank veilings

Is jy agter met jou huisverband en wil die bank jou huis op n veiling verkoop? Kontak ons eerste vir die beste GRATIS advies om die veiling te stop en vind uit hoe voorkom Balju veilings werk

Kontak ons gerus

Kontak ons gerus tydens kantoor ure vir die volgende:

Skuldbverading en skuldhersiening

Insolvensie, Sekwestrasie, Likwidasie en Rehabilitasie

Voorkoming van Balju veilings en bank terugnames

Kantoor: 0861 63 7771

Selfoon: 073 053 7756 (WhatsApp welkom)

Kliek hier om vir ons epos te stuur

Kliek hier om na ons webtuiste te gaan vir inligting rakende bank terugnames