Wat is Skuldberading – Mpumalanga

Wat is Skuldberading – Mpumalanga  ?

MPUMALANGA LOGOSkuldberading in in Bronkhortspuit, Middelburg (Mpumalanga), Witbank, Pelgrimsrus, Lydenburg, Burgersfort, Belfast, Nelspruit, Ermelo, Evander, Trichard, Kinross, Amersfoort, Waterval Boven, Waterval Onder, Machado Dorp, Graskop, Sabie, Hazyviewand, Bosbokrand, Sabi Sands, Klaserie, Hoedspruit, Marloth Park, Skukuza, Steelpoort is n proses wat deur die NCR beheer word kragtens die Nasional Kredietwet

 

Skuldberading is n proses waardeur ‘n klient gaan indien hy nie meer sy maandelikse verpligtinge teenoor krediteure kan nakom nie. Met ander woorde as jy te min geld het om jou maandelikse skuld te betaal kan skuldberading vir jou n oplossing wees vir jou skuld.

 

Die skuldberader in Mpumalanga   sal met elke krediteur ‘n nuwe terugbetalings ooreenkoms onderhandel wat die klient kan bekostig om te betaal elke maand. Terugbetalings word verlaag sonder dat jou uitstaande balans meer word. Om dit maklik te verduidelik: Jou tydperk wat jy oorspronklik gehad het om jou skuld terug te betaal word verleng en sodoende word jou paaiement verlaag

 

As jy aanbly onder skuldberading tot al jou skuld betaal is sal jy geen skuld he nie en dus n nuwe beter lewe kan begin sonder om die foute te maak wat jou in die skuld lokval vasgevang het nie.

 

Jy kan enige tyd onttrek uit die proses van skuldberading en hoef nie te bly tot alles klaar betaal is nie

 

Verligting van skuld is onmiddelik en jy sal dadelik die beskerming van die wet geniet onder skuldberading

 

Kontak ons gerus vir gratis skuldberadings aansoekke In Mpumalanga

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s