Skuldberading termyn

Skuldberading termyn

skuldberading-skuldhersiening-geregistreerde-skuldberadersDie skuldberading termyn kan bepaal word deur n paar faktore.

Die Nasionale Kredietwet bepaal dat n klient onder skuldberading bly totdat sy/haar skuld afbetaal is.

Die wet is egter ook duidelik as dit praat van kliente se omstandighede en hoe dit verander.

Kom ons kyk na n paar voorbeelde van waneer en hoe die skuldberading termyn n effek het op jou aansoek.

 

As jy ophou betaal

As jy nie meer jou skuldberading betaal nie, kan die termy uiteraard onmiddelik eindig. Of krediteure en/of jou skuldberader kan jou aansoek omniddelik knaselleer as jy nie betalings maak nie

A jou omstandighede verander

 

Kom ons veronderstel jy kry n verhoging. Jy is dalk in n posisie om jou oorblywende skuld ten volle te kan betaal elke maand. Jy kan dan vrywillig die proses van skuldberading verlaat en die skuldberading termyn net daar stop.

As jou betalings aan rekening so uitwerk dat jou kleiner skuld afbetaal is en jy dalk nbet jou kar en jou huis oor het. Jy kan dan besluit of jy die skuldberading termyn wil verkort. Ons kan die surplus van jou betaling herverdeeel om jou groot skuld vinniger te betaal.

Dit gebeur omtrent altyd dat kliënte klein skuld eerste afbetaal. Die groot skuld se normale paaiement is dan gelykstaande aan die skuldberadings paaiement. Ons adviseur kliente altyd om die skuldberadin termyn tot n einde te bring as dit gebeur. Jy is mos gewoont aan n sekere paaiement. Jy betaal net nou hierdie paaiement direk aan skuldeisers om jou oorspronklikke paaiemente so te dek

A jou skuld klaar betaal is

As al jou skuld betaal is kom jou skuldberading termy tot n einde.

Kontak ons vir enige ander vrae wat jy dalk mag he oor die skuldberading termyn. Ons help jou graag.

Ons help sedert 2007 kliente met Skuldberading en Skuldhersiening.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s