Skuldberading hoe werk skuldberading

Skuldberading hoe werk skuldberading

Wat is Skuldberading hoe werk skuldberading ? Dit is n vrag wat ons baie hoor. Alhoewel skuldberading sedert 2007 in werking is weet nie genoeg mense wat dit is en hoe dit jou kan help nie.

Skuldberading word ook skuldhersiening genoem. Dit is n wetlikke proses wat deur die Nasionale Kredietwet aangespreek word en deur die Nasionale Krediet Regulteerder (NCR) gereguleer word.

Ons is leiers in Skuldberadings aansoeke in Suid Afrika

Wie kan skuldberading gebruik?

Enige Suid Afrikaanse burger ouer as 18. Om te kwalifiseer moet jou inkomste minus jou lewenskostes nie genoeg oorlos om jou skuld te betaal nie.

Hoe help skuldberading my?

Skuldberading verlaag jou maandelikse terugbetalings soos waqt die wet dit bepaal. Alle regsaksie word gestop mits n artike 129 kennisgewing se tydperk nog nie verander het nie. (Soek gerus na ons artikel oor n 129 kennisgewing). Alle bank terugnames word gestaak.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s